Ons
Koop en Verkoop gebruikte gehalte...
Motors en Motorfietse...
Koop en Verkoop van tweedehandse motors en
motorfietse by ons motor maatskappy is n
tweede natuur.
Ons verskaf motors by al drie ons vertoon-lokale, een in
Randburg en twee in
Rustenburg.

Ons kan u ook voorsien van
geselekteerde
nuwe
motors of
demonstrasie modelle.
Ons dra voorraad van tweedehandse motors en motorfietse wat wissel
tussen R50,000
en R1,000,000.
Die web blad het ek spesiaal geskryf vir ons afrikaanse kliente wat op
soek is na n goeie tweedehandse motor of motorfiets.
Wil
u graag u motor aflos en die prys is markverwant? Dan is u nou by
die regte plek!

Sodra ons ooreenkom met n prys
word al die nodige dokumentasie gedoen
en as alles seepglad verloop behoort die geld in u rekening te wees
binne 3 dae by wyse van n bank tjek of oorplasing.
Ons
verteenwoordigers en bestuur is almal tweetalig en kan al die nodige
vrae beantwoord en van hulp wees waar nodig.
| Ons
verdien die vertroue van ons verskaffers en kliënte te danke aan
ons eerlike besigheids praktyke. Wanneer dit kom by die onderhandelinge
van transaksies gaan ons voort met ons kliënte in 'n eerlike en opregte
wyse. |
Koop en Verkoop gaan gepaard met versekering. Ons kan u ook bystaan
indien n
gratis
kwotasie verlang word op
motor
versekering.
Gaan loer gerus hoeveel u kan
spaar per maand.
Kontak asseblief ons vriendelike en hulpvaardige personeel.
 |
 |
 |
| Basheer 073-750-1117 |
Pieter 082-386-7532 |
Hans
076-314-2857 |
Koop en Verkoop, dit is wat ons doen. Stuur
my n e-pos met die besonderhede van die tweedehandse motor of
motorfiets wat u wil koop of verkoop!
 |
Kantoor:
011-787-7861
Tel
011-787-7839
Fax
H/V
9 Dover & Pretoria Strate
Ferndale
Randburg.
|