logo for hitechcarsrtb.com
leftimage for hitechcarsrtb.com

Motor Versekering
Hoe om laer kwotasies te kry
.

Motor versekering kan baie voordelig wees deur die regte voertuig te koop.

Jy sal verbaas wees hoeveel geld jy kan bespaar as jy rond soek en n skoon rekord hou.

Wanneer jy ons versekerings deskundige vra wat die vyf beste maniere sal wees om
motor versekering se tariewe te verlaag, se hy daar is net een vinnige antwoord:

"Kyk rond," sê hy.

En die ander vier?

"Kyk rond, kyk rond, kyk rond en kyk weereens rond," sê hy. "Ek kan nie verstaan hoekom mense nie meer rond kyk nie. Wanneer mense verskillende motor versekerings kwotasies kry, kan hulle geld spaar. Ek kan jou nie sê hoeveel keer ek mense gehoor het wat rond gekyk het by verskillende instansies en sê, "Ek kan nie glo dat ek 'n paar honderd rand gespaar het in die proses nie."

"Ek sou aanbeveel om kwotasies op motor versekering elke ses maande te kry," sê hy.

Koop die regte voertuig om geld te bespaar op motor versekering



Selfs voordat jy 'n voertuig koop, maak seker hoeveel  meer dit sou kos indien daar verskeie voertuie in n botsing betrokke sou wees

Duur motors gaan meer kos om te dek omdat hulle meer kos om te herstel of te vervang. Afslaandakke en sportmotors tipies sal ook meer kos om te verseker.

Afslag vir veiligheids funksies kan jou help om jou premie te verlaag, dus oorweeg die koop van 'n voertuig met die volgende kenmerke:


  •  Anti-sluitweer remstelsel

  •  Kant lug sakke

  •  Automatiese veiligheidsgordels    

  •  Anti-diefstal toestelle soos alarms,tracker en netstar stelsels.

Verminder sommige van jou dekking...


Wanneer jou motor te oud word en is minder werd as 10 keer jou premie, sal omvattende dekking nie die moeite werd wees a.g.v. die koste.

Vra jou versekerings agent reguit oor enige ander afslag vir wat jy dalk in aanmerking kan kom. Vind meer uit oor n kombinasie van jou motor en huis versekering polisse met 'n versekeraar ten einde' n multi afslag te kry. 


Hier is 'n paar ander maniere om te spaar:

  • Vind uit of jy kan geld bespaar deur 'n gevorderde bestuur kurses.
  • Wanneer  jou seun of dogter terug keer  na die universiteit  en nie meer die motor ry, maak seker jou motor versekeraar weet daarvan.
  • Sommige versekeraars bied laer tariewe vir spesifieke beroepe of lede van sekere groepe, soos die alumni van sekere universiteite of affiliasie groepe.
  • As jy n saamry geleentheid het of met jou motor-fiets werk toe ry, vind uit of jy kwalifiseer vir 'n lae-kilometer afslag.
  • Diegene wat sonskyn bring in die lewens van ander, kan dit nie van hulself weerhou...
- James M. Barrie
  • Advies is een van die dinge wat veel meer geseënd is om te gee as om te ontvang.
- Carolyn Wells

Alhoewel jy op soek is na maniere om geld te spaar, kan jy nie net wil rondkyk op prys alleen nie.

Voordat jy oorskakel van 'n gerespekteerde onderneming wat vinnig, betroubaar en eerlik was oor die jare kan n nuwe maatskappy dalk n nagmerrie wees. 

Voertuig dekking advies rakende jou voertuig kan van vriende wat ook voertuig dekking het van nuwe maatskappye ingewin word om uit te vind wat hulle ervaring is.

Motor versekering kwotasies

Ons Koop en Verkoop gebruikte gehalte Motors en Motorfietse

Op soek na n Motor inruilwaarde?

Parkeer en Verkoop u Motor gratis hier by ons

footer for hitech cars page