Spesifikasielys van die 2010 Toyota Corolla ...
Breë strekking van veranderings aan voertuig
Veranderings aan buite voorkoms
- Nuwe voorste buffer met nuwe mislig-ontwerp
- Nuwe sierrooster
- Nuwe voorstre ligte
- Nuwe kantspieëls met ingeslote flikkerlig
- Nuwe sierwiel-ontwerp
- Nuwe agterste buffer met ingeslote nuwe reflektors
- Nuwe agterligte
- Nuwe nomerplaat versiering
Veranderings aan die binneruim
Alle modelle
- Nuwe, dikraam stuurwiel met afgeplatte onderkant
- Helder silwer detail
- Integrasie vir USB, iPod en eksterne klankspeler
Advanced en Exclusive spesifikasievlakke
- Optitron instrumentasie met wit beligting
- Stuurwiel-gemonteerde kontroles vir klankstelsel en Bluetooth koordlose selfoonstelsel
Algemene Spesifikasielys – alle modelle Index
Lengte | 4 545 mm |
Hoogte | 1 470 mm |
Wydte | 1 760 mm |
Wielbasis | 2 600 mm |
Petroltenk | 55 litres |
1,3 liter Optimal Drive petrol Index
Silinders | 4, gelid |
Klepmeganisme | 16 klep, DOHC, Dubbele VVT-i |
Brandstofinspuiting | Elektries |
Slagvolume | 1 329 cc |
Ratkas | 6 gang handratkas |
Krag | 74 kW @ 6 000 rpm |
Wringkrag | 132 Nm @ 3 800 rpm |
Topspoed | 180 km/h |
1,6 liter petrol Spesifikasielys
Silinders | 4, gelid |
Klepmeganisme | 16 klep, DOHC, Dubbele VVT-i |
Brandstofinspuiting | Elektries |
Slagvolume | 1 598 cc |
Ratkas | 6 gang handratkas / 4 gang auto |
Krag | 90 kW @ 6 000 rpm |
Wringkrag | 154 Nm @ 5 200 rpm |
Topspoed | 192 km/h |
2,0 Liter Petrol
Silinders | 4, gelid |
Klepmeganisme | 16 klep, DOHC, Dubbele VVT-i |
Brandstofinspuiting | Elektriese |
Kapasiteit | 1 987 cc |
Ratkas | 6 gang handratkas / 4 gang outo |
Krag | 102 kW @ 5 600 rpm |
Wringkrag | 189 Nm @ 4 400 rpm |
Topspoed | 200 km/h |
2,0 liter Optimal Drive turbodiesel
Silinders | 4, gelid |
Klepmeganisme | 16 klep, DOHC |
Brandstofinspuiting | Drukbuisinspuiting, piezo spuitstukke |
Slagvolume | 1 998 cc |
Ratkas | 6 gang handratkas |
Krag | 93 kW @ 3 600 rpm |
Wringkrag | 300 Nm @ 1 800 – 2 400 rpm |
Topspoed | 200 km/h |
Verskil in spesifikasievlakke
Impact (slegs beskikbaar met 1,3 liter Optimal Drive enjin
- 15” Staal vellings
- Volgrootte spaarwiel
- Swart deurhandvatsels en kantspieëls
- Hooggeplaasde LED stoplig
- Lugversorging
- Elektriese kragstuur
- Stuur wat verstelbaar is vir hoogte en reikafstand
- Voorste elektriese vensters en outomatiese werking vir bestuurder
- Hoogte verstelbare kopligte
- Radio/CD/MP3 speler met 4 luidsprekers
- Integrasie vir iPod, USB en MP3-speler
- Sentrale stoorruimte / armleuning
- Verligte intrapstelsel
- ABS remme met BAS en EBD
- Spoedsensitiewe deurslotte met selektiewe oopsluitmeganisme
- Dubbele voorste lugsakke
- Sentrale sluitting op sleutel
- Immobiliseerder
Professional (met 1,3 of 1,6 liter enjin)
Veranderings aan bogenoemde:
- Kleurgekodeerde deurhandvatsels en kantspieëls met ingeslote flikkerligte
Bygevoeg by bogenoemde:
- Twee ekstra luidsprekers
- Kantlugsakke vir voorste passasier en bestuurder
- Diefweer-alarmstelsel
- Afstandbeheerde sentrale sluiting
Advanced (1,3, 1,6 en 2,0 D-4D, maar nie beskikbaar op 2,0 petrol)
Veranderings aan bogenoemde:
Bygevoeg by bogenoemde
- Bluetooth-integrasie in radiostelsel
- Stuurwiel-kontroles vir klankstelsel en Bluetooth
- Leerbeslane stuurwiel en rathefboom
- Optitron instrumentasie met wit beligting
- Knie (bestuurder) en gordynlugsakke
Exclusive (beskikbaar op 2,0 petrol en D-4D turbodiesel modelle)
Bygevoeg by bogenoemde Spesifikasielys:
- Leerbekleedsel en leer deurbeslag
- Hoë sterkte kopligte met outomatiese verstelling (HID)
- Voorste misligte
- Koplig-wassers
- Automatiese lugversorging
- Outomatiese ruitveers
- Binne truspieël met outomatiese verstelling
- Stabiliteitsbeheer (VSC) – Binnekort beskikbaar teen ekstra koste
- Spoedbeheer
- Intelligente sleutelstelsel met drukknop aanskakeling
Voertuigreeks en pryse (Julie 2010)
1.3 Impact | R177,700 |
1.3 Professional | R185,800 |
1.3 Advanced | R201,800 |
1.6 Professional | R207,400 |
1.6 Advanced | R222,800 |
1.6 Advanced 4 O/T | R233,300 |
2.0 Exclusive sonder VSC | R258,500 |
2.0 Exclusive 4 O/T sonder VSC | R268,800 |
2.0 Exclusive met VSC | R262,900 |
2.0 Exclusive 4 O/T met VSC | R273,200 |
2.0D Advanced | R253,500 |
2.0D Exclusive | R282,000 |
Alle modelle word verkoop met ’n 100 000 km / 3 jaar diensplan en padbystandsdiens Spesifikasielys
| Index |
Spesifikasielys