Op soek na die beste rem skoene of soos baie mense dit ook noem rem-blokkies? Dan is u nou op die regte plek. "EBC Brake Shoes" in Centurion kan van hulp wees...
Ek wil graag ons besoekers en kliente daarvan bewus maak dat die kwaliteit van die blokkies van die beste ter wereld is.
Baie navorsing en toetse deur my-self is gedoen op n Isusu KB 280 Diesel wat vir twee jaar ongeveer elke dag n retoer-rit gedoen het van 150 kilometers en n vol vrag kruideniers vervoer het.
Voordele
Poeier gebakte voorkoms (Powder coated finish) aan beide die agter gedeelte van die plaat sowel as die buitekant van die skoen om sodoende vog uit te hou vir n langer lewe.
Ons voorsien bogenoemde!
wrywingsmateriaal elimineer rem friksie en lewer 'n hoƫ wrywing met langdurige remvoering en ook n middel lyn gleuf wat verhoed dat wrywing en hitte asook korrosie die materiaal sal laat kraak of breek...
Mededingende pryse!! -soms laer as lokale verskaffers van parte